by Webmaster | Jun 17, 2025 | Clinics
Perdespeletjies & Gymkhana Perdry Kliniek 14 Julie – 16 Julie 2025 Wat gaan ons doen? touchies bal speletjies gymkhana Koste beloop R695 per inskrywing (aflag vir meer as 1 gesinslid wat inskryf) Middagetes en koeldrank ingesluit Ryhoedjies word verskaf...
by Webmaster | Jun 16, 2025 | Clinics
10km Uitourit & Uithourit met Piekniek Perdry Kliniek 7 – 9 Julie 2025 1 Ryles en 1 uitrit per dag Koste beloop R750 per inskrywing (aflag vir meer as 1 gesinslid wat inskryf) Middagetes en koeldrank ingesluit. Piekniek met die “uithourit”...
by Webmaster | Jul 5, 2023 | Events
Skoolvakansie perde program Moeg van kinders wat heeldag sit en TV kyk of op hul fone speel?Het jou idees om hulle besig te hou op geraak? Laat ons jou kindersbuite besig hou! 11-14 Julie 2023 | 10:00 tot 16:00 Werkende ouers kan kinders vroeƫr aflaai en later oplaai....