Skoolvakansie perde program

Moeg van kinders wat heeldag sit en TV kyk of op hul fone speel?
Het jou idees om hulle besig te hou op geraak?

perdepret met ponies en perde

6-8 Desember ’23 OF 8-10 Januarie ’24 | 10:00 tot 16:00

  • 2 Rylesse en perde aktiwitetie per dag
  • Perde bad
  • Veiligheid
  • Teorie en anatomie
  • Versorging
  • Op- en afsaal
  • Ponie verf
  • Leer hoe om te weet as ‘n perd siek is
  • Sien hoe word ‘n perd se voete geknip en gevyl
  • Maanhare en stert vleg en versier
  • Perdevasvra met pryse!
  • Hindernisbaan
  • Aflos speletjies
  • Swem en speel
  • BAIE ander prettige aktiwiteite
  • Braai en prysuitdeling die laaste dag
  • Werkende ouers kan kinders vroeër aflaai en later oplaai. (Reël asb met ons)
  • Middagete, water en koeldrank word verskaf.
  • Veiligheid
  • Prettige aktiwiteite met perde en ponies
  • Perde versorging
  • Op- en- afsaal
  • Ring en arena ry
  • Hindernisbaan
  • Speel met vullens
  • Sterte en maanhare vleg en versier
  • Perdeboeresport en braai die laaste dag
  • Ryhoedjies verpligtend & beskikbaar
  • Professionele instrukteur
  • Voltydse toesig
  • Veilige area
  • Onthou jou handdoek, swembroek, hoed, sonblok, toe skoene en langbroek

R450 PER KIND (Afslag vir meer as 1 kind per gesin)

Plek is beperk, bespreek nou!

ek wil deelneem!

14 + 7 =

Address

Old Augrabies Backpackers
Augrabies Northern Cape

Phone

+27 81 802 1784

Email

info@perdletiek.co.za

hours

Weekdays: 9am - 6pm

Saturdays: Closed

Sundays: 9am - 2pm

Public Holidays (Except Saturdays): 9am - 6pm

Follow Us